Spyskaart opsies
 

Boma Braai 1 - R140 pp

Voorgereg
Boerebrood en sop

OF Boerebrood en patee

Hoofgereg
Gemarineerde braaihoender stukke
Steak en boerewors
Rys OF mieliepap
Tamatie en uie sous
Drie slaaie

Nagereg
Twee nageregte
Koffie en tee
Vrugtesap

Boma Braai 2 - R138 pp

Voorgereg
Boerebrood en sop

OF Boerebrood en patee

Hoofgereg
Hoender en steak OF lamsvleis OF varkvleis
Rys OF mieliepap
Tamatie en uie sous
Drie slaaie

Nagereg
Twee nageregte
Koffie en tee
Vrugtesap

 

 

Boskos - R125 pp

Voorgereg
Boerebrood en sop

OF Boerebrood en patee

Hoofgereg
Hoender potjie en lam of bees potjie
Rys OF mieliepap
Tamatie en uie sous
Drie slaaie

Nagereg
Een nagereg
Koffie en tee
Vrugtesap

Boma Brunch - R115 pp

Boerebrood met drie soorte kase
Drie soorte konfyt

Boerewors en hoender stukke

Bosveld pastei
gemaak met pap, mushrooms, uie en kaas

Gemengde slaai

Koffie en tee
Vrugtesap

 

 

Skaapbraai op die spit - R150 pp

Voorgereg
Boerebrood en sop

OF Boerebrood en patee

Hoofgereg
Lam op die spit met gebakte aartappels
Rys OF mieliepap
Tamatie en uie sous
Drie slaaie

Nagereg
Twee nageregte
Koffie en tee
Vrugtesap

Bosveld Platter - R105 per bord

Boerewors happies en hoenderboudjies op die kole gebraai
Cocktail worsies

Broodjies met biltong- en ander vulsels

Soetgoed soos koeksisters, melktertjies en appeltertjies

Tee en koffie

Alles word opgedien op 'n bed van slaaiblare met stukkies groente, vrugte, kaas en olywe

 

 

Budget - R105 pp

Voorgereg
Boerebrood

Patee en konfyt

Hoofgereg
Hoender potjie
Rys OF mieliepap
Twee slaaie

Nagereg
Koffie en tee
Vrugtesap