Tariewe vir 2008
 

Al rond gebel om te hoor wat troues kos? Kry eers die skok en kyk dan na ons pryse. In die lig van die hoë koste wat onthale en spesifiek bruilofsonthale kos, is die koste verbonde aan hierdie fasiliteite ‘n winskoop.

1. Huur van die Kapel alleenlik - R1000

2. Huur van die Kapel met huweliksbevestiger - R1300

3. Huur van die lapa SONDER spyseniering, met kombuis beskikbaar Maandag tot Vrydag –R 40 per persoon