Die Onthaal Saal
 

Ontspan in die onthaal saal met sy grasdak en sement vloer. As dit koeler raak laat sak ons die sy-kant flappe en steek die oop vuur en kaggel binne aan. Pretoria is gelukkig baie windstil, veral hier agter die Magaliesberg en die beskutting van die bosse.